"Hy's 'N Lekker Ou"
— dziedāja Jan Jan Jan
"Hy's 'N Lekker Ou" ir dziesma, kas izpildīta vietnē dienvidāfrikānis, kas izdota 05 maijā 2023 ierakstu izdevniecības oficiālajā kanālā - "Jan Jan Jan". Atklājiet ekskluzīvu informāciju par "Hy's 'N Lekker Ou". Atrodiet Hy's 'N Lekker Ou dziesmu vārdus, tulkojumus un dziesmas faktus. Peļņa un neto vērtība tiek uzkrāta no sponsorēšanas un citiem avotiem saskaņā ar internetā atrodamo informāciju. Cik reizes dziesma "Hy's 'N Lekker Ou" parādījās apkopotajos mūzikas topos? "Hy's 'N Lekker Ou" ir labi zināms mūzikas videoklips, kas ierindojies populāros populārākajos topos, piemēram, 100 Dienvidāfrika populārākajās dziesmās, 40 dienvidāfrikānis populārākajās dziesmās un citos.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Hy's 'N Lekker Ou" Fakti
"Hy's 'N Lekker Ou" ir sasniedzis 5.6M kopējo skatījumu skaitu un 13K atzīmes Patīk pakalpojumā YouTube.
Dziesma ir iesniegta 05/05/2023 un topos pavadījusi 95 nedēļu.
Mūzikas videoklipa sākotnējais nosaukums ir "JAN JAN JAN - HY'S 'N LEKKER OU (OFFICIAL MUSIC VIDEO)".
"Hy's 'N Lekker Ou" ir publicēts vietnē Youtube vietnē 05/05/2023 12:32:26.
"Hy's 'N Lekker Ou" dziesmu teksti, komponisti, ierakstu izdevniecība
Official Music Video for "Hy's 'n Lekker Ou" by Jan Jan
;
Download or stream hier –
00:00 - 02:01 INTRODUCTION
02:01 - 06:28 OFFICIAL MUSIC VIDEO
Follow Jan Jan Jan op Social Media:
Facebook -
Instagram -
TikTok -
Select Musiek Website -
FILMSPAN:
Kinematograaf: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear (PTY) LTD
Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Assistent: Dora-Marie Bosch
Takelaar: Hanru van Zyl
Spesiale Effekte: Robbie van der Heever (SFX by Gerhard can der Heever)
KOSTUUMS & STILERING:
Madeleine Lotter (
@
)
Boerboel Wear
GRIMERING:
Ashley Palmer (IG/@ashleypalmer_makeup)
HAARSTILERING:
Mareli Jooste (
@
)
AKTEURS:
Lekker Ou 1: Wim Grobler
Lekker Ou 2: Ruan Malot
Ant Matie: Matie van Graan
Tant Sêrra: Charnell de Waal
Debora: Bibi du Preez
SPESIALE DANK AAN:
Die vriendelike personeel van Bass Lake Lodge
Phillip van Vuuren vir die gebruik van sy Ford Cortina bakkie tydens die verfilming.
Lani Swanepoel by Brits Ford vir die gebruik van die nuwe Ford Everest Sport tydens die
;
Sputnik
;
Boer Cola (
)
Webber SA (
)
‘n Spesiale dank aan Dora-Marie Bosch vir die koördinering en reëlings voor en tydens die verfilming van ‘Hy’s ‘n Lekker Ou’!
Hy’s ‘n Lekker Ou - Lirieke
Elke lekker man se naam is Jan Jan Jan
Hy’s ‘n braai-man
Hy’s ‘n slaai man
Drink sy bier en sy whiskey uit dieselle kan
Hy laat jou goed voel
Hy sê jou Ma is cool
Hy laat die asters nou en dan aan sy mullet voel
Dorp toe, sport toe
Wat’s die planne vir vanaand?
Al gaan ons bar toe, Spar toe
Maak net seker hy kom saam
Hy’s ‘n lekker ou
Hy’s ‘n lekker ou
Hy’s ‘n lekker lekker lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou
Hy’s ‘n lekker ou
Hy’s ‘n lekker lekker lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou Jan Jan Jan
As die beat drop is hy op die vloer
As jy ‘n boud het wag, hy’t vir jou ‘n moer
Soek jy ‘n spyker
Hy het ‘n hamer ok
En voor jy dors word hy’s daar om jou op te top
Dorp toe, sport toe
Wat’s die planne vir vanaand?
Al gaan ons bar toe, Spar toe
Maak net seker hy kom saam
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker lekker lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker lekker lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou Jan Jan Jan
Waar’s dit lekker nou (lekker nou)
Hier’s dit lekker nou (lekker nou)
Waar’s ‘n lekker ou? (lekker ou)
Daar’s ‘n lekker ou! (lekker ou)
Waars die pompie nou? (pompie nou)
Elke lekker man se naam is Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker lekker lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker lekker lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker lekker lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker ou (Lekker ou)
Hy’s ‘n lekker lekker lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou Jan Jan Jan
Hy’s ‘n lekker ou Jan Jan Jan
Music video by JAN JAN JAN performing Hy's 'n Lekekr
;(C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel wear
#JanJanJan #Boerboel #HysnLekkerOu